Krok en Dil Book Series – Vlak 1

Ontmoet vir Krok en Dil :

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Lees is pret saan net Kork en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders leif te maak vir lees.

Boeke in die reeks:
• Krok in die Bad
• My Pet is Weg
• Krok die Kok
• Ek is ‘n Vis
• In die Lug
• Kyk vir My!
• Waar is die Maan?
• By die See
• Krok kan Toor
• Die Suur Sap

What’s in the box
x10 Books

SKU: BVB0104 Category:

R385.00

Description

Additional information

Dimensions 8 × 7 cm